hacklink hack forum hacklink film izle hacklink deneme bonusu veren sitelerbahis sitelerirus pornono deposit bonustipobetsahabetdeneme bonusuonwin

Welkom by die Elies!

 

Welkom by Laerskool Elandskraal se webwerf! Die webwerf is ‘n gerieflike platform met inligting rakende akademie en die skool se aktiwiteite. Besoek gerus ons gallery vir foto’s van die Elies se bedrywighede. Op ons kontakbladsy kan u ‘n boodskap stuur of inskrywingsvorms aflaai. Ons blog bied artikels om hulp te verleen met ‘n verskeidenheid van onderrig -en opvoedingsaangeleenthede. Hier deel ons onderwysers en ander kundiges graag hul kennis en ervaring met u en  u kan ook meer te wete kan kom van ons maandelikse geestelike temas. Word deel van die Elie-familie op ons  ‘Raak betrokke’ – bladsy. Hier by die Elies leer, speel en werk ons met lus! 

 

“Voluit! Enduit! Elies vir altyd!”

Visie, Missie & Waardes

          ” ‘n Doel sonder ‘n plan is net ‘n droom.”     

Dave Ramsey

             Die gedragskode begin met ‘n stel waardes wat ons daarstel en wat gebruik kan word om optrede aan te meet. Die etiese kode of waardestelsel is van toepassing op alle belanghebbende partye.

Die waardes dien as basis waarop die skoolreëls, sowel as die strafpunte-stelsel, gebaseer is.

Die volgende is die waardes wat ons as skool en al die belanghebbendes najaag:

EERLIKHEID:  Ons werk eerlik en opreg saam. Ons gebruik nie ons mag, emosies en woorde om mekaar te manipuleer of dreig nie. Ons doen alles gebaseer op die waarheid, al maak dit soms seer.

INTEGRITEIT:  Ons verbind ons aan morele en etiese beginsels deur eerlike en deursigtige optrede. Ons woord is ons eer en ons doen wat ons sê.

VERGRAAGSAAMHEID:  Ons verdra mekaar in liefde, want ons verskil van mekaar. Ons toon genade waar vergifnis ter sprake kom.

TOEWYDING:  Ons lê ons daarop toe om alles met oorgawe te doen.

DEURSETTINGSVERMOë:  Ons sal met volharding ons take aanpak, van watter aard ook al. Ons sal aanhou al ervaar ons teleurstellings totdat ons sukses behaal het. Dit is van toepassing op alle aspekte van ons lewens.

RESPEK:  Ten spyte daarvan dat ons van mekaar verskil, sal ons waarde heg aan elkeen se karakter, sienings en mekaar aanvaar soos ons is.

LOJALITEIT:  Ons is Elies en ons ondersteun, dra en moedig mekaar aan deur dik en dun.

ONDERWERPING AAN GESAG:  Ons erken en aanvaar enige persoon in posisie van gesag en ons verbind ons daaraan dat ons so ‘n persoon sal respekteer binne die uitvoering van hulle take.

Elies het waardes

Geskiedenis

Laerskool Elandskraal is in 1912 op ‘n morg grond, wat deur mnr. Piet van Wyk geskenk is, opgerig. Die eerste drie klaskamers en hoofswoning is deur gewillige boere opgerig. Op 20 Januarie 1916 teken die destydse hoof, mnr. H.J.P. Fourie, in sy joernaal aan dat daar 90 leerlinge in die skool van Gr. 1 tot St. 6 is. Op 26 Julie 1918 word mnr. P.F. Theron die tweede hoof van Laerskool Elandskraal. 

In 1922 het die poskantoor sy naam te danke gehad aan ‘n onderwyseres van die skool. Sy was mej. Botha, wat op een mooi lenteoggend die poskantoor binnegestap het. Met haar binnekoms was die winkeleienaar en enkele besoekers besig om ‘n naam vir die poskantoor te kies. So beïndruk was hulle met haar skoonheid, dat ‘n sekere mnr. M.L. Heizelman die naam van Mooinooi aan die poskantoor gegee het. Bykans vyftig jaar later is dieselfde naam aan die dorp toegeken. Dieselfde mnr. M.L. Heizelman was ook verantwoordelik vir die keuse van die skool se leuse “ Werk met Lus”. 

Op 28 November 1922, het ‘n sekere mnr. R.J. van Wyk ‘n verdere stuk grond aan die skool geskenk. In 1928 word mnr. J.C.H. la Grange die volgende en vierde hoof. Op 7 Mei 1937 word die skoolterrein verder vergroot deur ‘n skenking van 4 morge deur mnr. A.C. Erasmus. Op 2 Augustus 1937 word Groenkloofskool by Elandskraal ingelyf. In April 1942 word Middelkraalskool hierheen gesentraliseer en op 3 Februarie 1943 volg Buffelsfonteinskool dieselfde pad. In hierdie jaar word mnr. P.F. Coetzee aangestel as die vyfde hoof van die skool, ‘n pos wat hy beklee tot in 1948.

In September 1941, word nog drie lokale, ‘n kantoor en ‘n voorraadkamer opgerig en op 12 Junie 1948 word die skoolsaal in gebruik geneem. Dr. J.B. de Waal word in 1949 aangestel as die sesde hoof en bly in die posisie tot in 1953. Hy word opgevolg deur dr. A.H. Mulder wat vanaf 1954 tot 1959 as die sewende hoof die leisels oorneem. In 1961 word mnr. P.M. Fouche as hoof aangestel, ‘n pos wat hy dertig jaar sou beklee tot en met sy aftrede. In 1990 is mnr. J.H. Botha aangestel as negende hoof van Laerskool Elandskraal. Mnr. G.J. Pretorius is in 1994 aangestel as die tiende hoof van Laerskool Elandskraal. Gedurende die sewentiger en tagtiger jare word nog agt voorafvervaardigde klaskamers opgerig. In 1988 vier die skool sy vyf en sewentigste bestaansjaar en ‘n gedenksteen word op die terrein onthul. In 1994 word die nuwe administrasieblok amptelik in gebruik geneem.  Aan die einde van Januarie 2016, tree mnr. G.J. Pretorius af en word mnr. J.D. van Wyk aangestel as die elfde hoof van die skool. Mnr J.D. van Wyk tree af aan die einde van 2020. In Mei 2021 volg me. C. Janse van Rensburg op as hoof.

Avsnittet ”Platser” på samlar detaljerad information om Sveriges främsta attraktioner samt viktiga turistmål i andra nationer. Museer, teatrar, naturparker och arenor presenteras med praktiska fakta som pris och tidtabeller. Dessa uppgifter hjälper dig att skapa minnesvärda resor världen över.

Discover the thrill of top-tier online gaming when you visit granawin casino, where exciting slots, live tables, and generous bonuses await every player.
Descubra no https://grana-wins.pt/ a plataforma Granawin ideal para quem procura entretenimento online com uma experiência dinâmica e envolvente.
For deg som er interessert i nettcasino og betting, tilbyr rainbetcasino.no en spennende opplevelse med moderne spill og attraktive muligheter.
Discover the ultimate online gaming experience at Q bet Casino, where thrilling slots, live table games, and generous bonuses come together to deliver non-stop casino entertainment.
Αν ψάχνεις για αξιόπιστες κριτικές καζίνο, η spinorhino review σου προσφέρει όλες τις πληροφορίες που χρειάζεσαι για να επιλέξεις την καλύτερη εμπειρία τυχερών παιχνιδιών.
“Experience the ultimate online gaming adventure with thrilling slots, live casino games, and exclusive bonuses at Vegasino, where every spin brings you closer to your next big win.”
Plan your next getaway around exciting gaming destinations with Casino Trips.
Discover exciting online casino action and rewarding slot experiences with Casino blazeSpins.
Explore top online gaming excitement with dudeSpin Casino, your destination for thrilling slots, live dealer action, and rewarding casino entertainment.
Discover thrilling online gaming and premium rewards with Ice Casino, your destination for an exciting casino experience.

Rozpocznij swoją przygodę z wyjątkowymi bonusami powitalnymi w Casea, które oferują zwrot gotówki oraz liczne promocje dla graczy, aby zwiększyć Twoje szanse na wygraną.

Rozpocznij swoją przygodę z wyjątkowymi bonusami powitalnymi w Casea, które oferują zwrot gotówki oraz liczne promocje dla graczy, aby zwiększyć Twoje szanse na wygraną.

Η corsaza casino withdrawal προσφέρει στους παίκτες μια γρήγορη και ασφαλή διαδικασία ανάληψης χρημάτων, κάνοντας την εμπειρία του online casino ακόμα πιο ευχάριστη και αξιόπιστη.
Ανακαλύψτε τον κόσμο των online καζίνο και των αθλητικών στοιχημάτων μέσα από την Betflare Login, όπου η συγκίνηση και οι μεγάλες νίκες σας περιμένουν κάθε μέρα.
Explore top online casino entertainment and discover trusted slot insights with slotsgem gr.